[0] Aangaande NetworkActiv AUTAPF [1] Soek vir ’n nuwer weergawe [2] Afsluit [3] Hierdie kopie is gelisensieerd aan: [4] Reeks nommer: [5] Daar was ’n probleem om aan die bediener te koppel:\r\n\r\n1. Maak seker u is aan die internet gekoppel.\r\n2. Indien u van ’n sagteware- baseerde firewall beskik, maak seker dat hierdie program toegang tot die internet kan verkry. [6] Fout [7] U het die nuutste weergawe van %s huidiglik beskikbaar. [8] Daar is ’n nuwer weergawe van %s beskikbaar.\n Wil u na die beskrywingswebblad gaan? [9] Weergawe Kennisgewing [10] Teks Lêers (*.txt)|*.txt|Alle Lêers (*.*)|*.*|| [11] NetworkActiv AUTAPF - instellings vir outomatiese aantekening [12] Teken koppelingsgebeurtenisse outomaties na ’n teks lêer aan. [13] Gids na die teks lêer: [14] Spoor op [15] Reg [16] Kanselleer [17] Pas Toe [18] [19] Datum en Tyd formaat: [20] Parameters: [21] Pasgemaak [22] [23] Inskrywingsformaat: [24] Inskrywingslêer opdateringsinterval: [25] sekondes [26] Moenie geblokte IP adresse se koppelingspogings aanteken nie. Dit voorkom die oorvloeiing van die inskrywingslêer. [27] Die ingevoegde lêergids is ongeldig. [28] Die opdateringsinterval mag nie nul wees nie. [29] Ongeldige invoerwaarde. [30] [31] [32] [33] [34] NetworkActiv AUTAPF - VERBRUIKERS Regsooreenkoms [35] U moet lees en na onder toe beweeg om voort te gaan. [36] Voortgaan [37] Ek verstaan NIE en/of Stem nie saam met die bogenoemde Regstelling nie [38] EK Verstaan en Stem saam met die hele bogenoemde Regstelling [39] ------> NETWORKACTIV AUTAPF VERBRUIKERS REGSOOREENKOMS BEGIN HIER: 1. NOODSAAK VAN LISENSIE: U gebruik, kopiëring en verspreiding van hierdie sagteware vereis u aanvaarding van ’n lisensie, aan u gegun - die gelisensieerde, deur die kopiereg houer, onder die terme van hierdie regsbindende ooreenkoms. As u nie al hierdie terme van die ooreenkoms aanvaar nie, is u ongeoorloof om hierdie sagteware te gebruik, kopieer, of te versprei, ongeag in geheel of gedeelte. 2. U GEBRUIK VAN HIERDIE SAGTEWARE: Indien hierdie die volle weergawe is, dan is afdeling 2.1 (maar nie 2.2) van toepassing op u. Indien hierdie die demo weergawe van die sagteware is, dan is afdeling 2.2 (maar nie 2.1) op u van toepassing. 2.1 DIE VOLLE WEERGAWE: U is geoorloof om in hierdie ooreenkoms te tree en hierdie sagteware te gebruik alleenlik (a:) indien u eksplisiet deur die kopiereghouer gelisensieerd is of deur ’n kopiereggelisensieerde verspreider om hierdie sagteware te versprei en (b:) tot die aantal kere weergegee deur die lisensie aan u eksplisiet gegun daardeur. U is hierdeur ’n hibriedliggingslisensie gegun, met ’n bykomende maar beperkte enkele masjien draagbare lisensie. Hierdie lisensie oorloof u om die sagteware op alle masjiene wat by een (1) fisiese ligging (dit is, nie buite die perke van een wettige adres), en EEN (1) draagbare (nie plaaslik gehegte) masjien wat deur u besit en/of gebruik word nie. Die masjiene wat deel van die aangewese ligging geag word mag draagbaar wees (soos skootrekenaars), maar die sagteware moet NIE gebruik word op enige masjien nie deel van die aangewese ligging nie. Die sagteware mag op die een aangewese draagbare masjien gebruik word terwyl dit op of weg is van die aangewese ligging. Ingeval daar nie ’n aangewese ligging is nie, word die liggingsgedeelte van die lisensie omgeskakel na een ander draagbare, enkelmasjienlisensie, wat twee (2) draagbare, enkelmasjienlisensies maar NIE liggingslisensies gun nie; Hierdie twee masjiene moet deur u besit of gebruik word. Die ligging mag verander word en die aangewese draagbare masjien mag ook enige tyd verander word, solank die sagteware in geen geval gebruik word by meer as een ligging of op meervoudig aangewese draagbare masjiene op ’n gegewe oomblik nie. By die finale terminering van gebruik van hierdie sagteware deur die oorspronklike gelisensieerde, word die sagteware as verbruik geag en mag dit NIE oorgedra word aan ’n ander party nie. 2.2 DIE DEMO WEERGAWE: U mag hierdie sagteware op enige aantal rekenaars installeer en gebruik. Hierdie demo weergawe mag (en u stem om eniges te aanvaar) eksplisiete beperkinge en/of neule. 3. WAARBORG ONTEIENER: Hierdie sagteware word voorsien op ’n "Voetstoots" basis en daarom hou dit GEEN waarborg hoegenaamd: Die kopiereghouer maak geen waarborg of bewering, van die betaamlikheid, werksverrigting, betroubaarheid en bruikbaarheid van hierdie sagteware. Daarom, is die kopiereghouer op geen manier verantwoordelik vir enige behoefte of vereiste wat nie bereik is nie, in gedeelte of geheel, deur hierdie sateware. Hierdie sagteware is op geen manier as foutloos geag nie en daarom mag dit foute bevat wat groot skade, verliese ens. kan verrig. 4. VERANTWOORDELIKHEIDS ONTEIENER: U hou die kopiereghouer 100% nie-verantwoordelik vir enige en alle skade, verlies van data, Verlies van besigheid, verlies van goedgesindheid, verlies van privaatheid, verlies of skade aan reputasie, en verlies van fondse wat opduik vanaf of vanuit u gebruik van hierdie sagteware; Moontlike oorsake van sulke verlies en skade sluit in maar is nie beperk tot, Foute in hierdie sagteware, bruikbaarheid van hierdie sagteware, betaamlikheid van hierdie sagteware, en betroubaarheid van hierdie sagteware. Die kopiereghouer is op geen manier verantwoordelik vir enigiets negatief wat vanaf of, vanuit, u gebruik en/of misbruik van hierdie sagteware, insluitend enigiets wat opduik deur u oortreding van lokale, staat, en/of bondswette en regulasies wat op betrekking tot die ligging is waar u woon en/of enige ligging waar die kopiereghouer mag woon, nou of in die toekoms. By u aanvaarding van hierdie ooreenkoms, permit u die storing van, en gebruik van, hierdie sagteware, op die rekenaar opstellings waarop u hierdie sagteware installeer of gebruik, onder die terme van die lisensie, soos weerspieël deur hierdie ooreenkoms. U verstaan en aanvaar alle gedeeltes van hierdie ooreenkoms. U aanvaar volle verantwoordelikheid vir enige en alle moontlike risiko’s deur die gebruik van hierdie sagteware. 5. KOPIEREG KENNISGEWING: Die kopiereghouer van hierdie sagteware reserveer en behou alle regte tot hierdie sagteware. Hierdie sagteware (insluitende die bronkode en binêrekode) is gevolglik beskermd onder VSA en ander kopiereg wette. 6. OOREENKOMS INLIGTING: Regsbevoegdheid en Domisilie: Hierdie ooreenkoms sal deur die wette wat betrekking het tot die Staat van Kalifornië en die Verenigde State van Amerika bestuur word. Enige onoplosbare ongerymdhede tussen u en die kopiereghouer sal in die Verenigde State van Amerika by ’n Kaliforniese hof met ’n Kaliforniese regter hanteer word. Geldigheid van hierdie Ooreenkoms: Indien enige gedeelte van hierdie ooreenkoms bewys word as onwettig of onafdwingbaar deur die wet, Daardie gedeeltes hersien sal word, met die doel op die gehoor, om die verteenwoordigheid van daardie gedeeltes, sodoende wettig en wettig afdwingbaar te maak. <------ NETWORKACTIV AUTAPF VERBRUIKERS REGSOOREENKOMS EINDIG HIER. [40] Steun vir NetworkActiv AUTAPF [41] Wanneer ek "Begin" druk, kry Ek die "Beginfout" boodskap, wat is fout? [42] Ek verkies dat die program outomaties oopmaak, luister, en minimaliseer wanneer ek op my rekenaar aanteken. [43] Dit beteken dat NetworkActiv AUTAPF nie in staat was om op die verkose lokale binnevoeringsvlak IP en/of lokale poort te luister nie. 1. Maak seker die geselekteerde lokale binnevoeringsvlak IP is geldig. 2. Maak seker die geselekteerde lokale poort is nie in gebruik (deur ’n ander poort aanstuur bedrywing, of ’n ander drywing van AUTAPF, of enige ander program(me)) nie. Dit mag verrig word deur na die "command prompt" toe te gaan en "netstat -n -a" (sonder die aanhalings) te tik. By pasgemaak, is die "command prompt" kortpad geleë in "Accessories"; Windows 98/ME gebruikers, klik "Start", gaan na "Run..." en tik "command.com", Windows 2000 (en latere) gebruikers, klik "Start", gaan na "Run..." en tik "cmd.exe". 3. Vir sekere protokolle en/of poorte, mag dit dalk nodig wees om met die Administratiewe verbruikersnaam aan te teken. [44] Vermagtigingsstappe: 1. Een van beide kan u die program installeer (met die keuse vir beginspyskaart kortpadskepping), óf skep ’n kortpad na die permanente liggingsgids van die uitvoerder. 2. Kopieer die kortpad na u beginspyskaart se Programs\Startup\ lêer. Dit mag gedoen word deur te sleur en val. 3. Indien u die program reeds installeer het, slaan oor tot by stap nommer 7. 4. Regs-klik op die kortpad en kier "Eienskappe". 5. In die "kortpad" klappie (pasgemaak), spoor die veld getitel "Teiken" op. 6. Sonder om die aangehaalde uitvoerderweg te verander, voeg by (voeg aan die einde (na die laaste aanhalingsteken)) " -NoInstall" (sonder die aanhalingstekens). 7. Laat loop die program (nie-geminimaliseer indien nodig). 8. Gaan na die "Verstellings" spyskaart, en kies "Algemeen". 9. Maak seker dat die keusebussie getiteld "Begin program geminimaliseer" gemerk is. 10. Bykomend, by verkiesing om die program na die stelsellaai geminimaliseer te begin, merk ook die bussies getiteld "Toon ikoon in stelsellaai" en "Steek taakbalk knoppie weg wanneer geminimaliseer". 11. Druk die Reg knoppie. 12. Die program behoort nou te begin wanner u aan teken, die vorige poort aanstuurprosesse te loop, en self te minimaliseer; Alles geoutomatiseer. [45] Weergeeing... [46] Nie-onherstelbare interne fout kode: [47] Opstelling sal voortgaan [48] %ld persent voltooid [49] NetworkActiv Installeerder v1.4 [50] Installasielêergids: [51] Skep Kastop Kortpad. [52] Skep Beginspyskaartkortpad. [53] Loop program wanneer installasie voltooi is. [54] Skep kortpaaie (indien enige) vir alle gebruikers van die rekenaar. [55] Installeer NetworkActiv AUTAPF as ’n Windows Diens. [56] Installeer %s %s [57] Daar was ’n probleem om ’n lêer te kopieer, maak seker die bestemde skyf is nie vol of skryfbeskermd nie. [58] ’n Fout het opgeduik tydens die installasie van die AUTAPF diens. [59] Diens installasie gefaal. [60] Installasie van %s %s is nou voltooid. [61] Installasie Suksesvol [62] Is u seker u wil die installasie staak? [63] U sal ’n lisensie moet bekom om hierdie kenmerk te kan bekom. [64] Die gestoorde verstellingslêer is van hierdie program nie, pasgemaakte verstellings sal gebruik word. [65] [66] Die gestoorde verstellingslêer is of nie van hierdie program, of is nie ’n gestoorde verstellingslêer nie, pasgemaakte verstellings sal gebruik word. [67] Onherstelbare inleidingsfout: [68] Hierdie program se uitvoerderlêer kom voor as vermink. U mag dalk u rekenaar vir virusse of skyfprobleme nasien en dan hierdie program weer aflaai. [69] Kan nie NULL gasheernaam oplos nie. [70] Nie in staat om gasheernaam op te los nie: [71] Algemene verstellings vir NetworkActiv AUTAPF [72] Stelsellaai verstellings [73] Toon ikoon in Stelsellaai. [74] Slegs wanneer geminimaliseer. [75] Steek taakbalk knoppie weg wanneer geminimaliseer. [76] Data formatering [77] Toon data spoed in grepe per sekonde. [78] [79] [80] [81] [82] Begin program geminimaliseer. [83] Minimaliseer op "Toemaak" / "X", gaan uit slegs wanneer "Lêer->Toemaak" / "Toemaak" gekies is. [84] Stoor na tekslêer [85] U gebruik ’n proefweergawe [86] Geagte gebruiker,\r\n\r\nU gebruik ’n proefweergawe van hierdie sagteware.\r\n\r\nOm hierdie boodskap te verwyder, koop slegs ’n gelisensieerde kopie.\r\n\r\nKennisname: Alle sessies is tydelik gestaak. Klik slegs op die Reg knoppie om al die sessies te laat voortgaan met oordra. [87] Koop Nou [88] [89] [90] WSAStartup() fout [91] Wil u graag weergawe %s van %s installeer? [92] Wil u graag %s %s her-installeer? [93] Nie in staat om geïnstalleerde program uit te voer nie. [94] Wil u graag %s %s installeer?\r\n\r\nJa - Gaan voort met installasie.\r\n\r\nNee - Loop selfbevattende program sonder installasie.\r\n\r\nKanselleer - Duidelik.\r\n [95] Status [96] Protokol [97] Lokale IP [98] Lokale poort [99] Stuur aan na gasheer [100] Stuur aan na poort [101] Poortaanstuurprosesse (PAPe): [102] Globale status [103] Huidige aantal datastrome: [104] Huidige aantal sessies: [105] Totale aantal sessies van die begin af: [106] Totale data van kliënt se kant van die begin af: [107] Totale data van diener se kant van die begin af: [108] Huidige data spoed van kliënt se kant af: [109] Huidige data spoed van diener se kant af: [110] Nuwe [111] Verander [112] Skrap [113] Aktiveer [114] Deaktiveer [115] Status van huidige geselekteerde proses [116] [117] [118] Gestop [119] ~\_Kliënt_/~ [120] Wil u hê dat ek in die stelsellaai moet wegkruip eerder as minimaliseer? [121] Minimaliseer na die Stelsellaai? [122] Lopend [123] Fout met stop [124] Fout met begin [125] Daar is geen huidig geselekteerde poortaanstuurproses. [126] Geen item geselekteer [127] U mag nou hierdie item verander wyle stopsetting. [128] Nie terwyl stopsetting [129] Stopsetting [130] U mag nie hierdie item skrap wyle stopsetting. [131] Is u seker u wil die huidig-geselekteerde poortaanstuurproses skrap? [132] Is u seker? [133] Sessie verworpe - nie in staat om Uitbonde-Lokale (UL) adres op te los nie [134] Sessie beëindig [135] Sessie verworpe - slegte IP [136] Sessie verworpe - te veel datastrome [137] Sessie verworpe - te veel sessies [138] Sessie verworpe - te veel datastrome [139] Sessie verworpe - toekenningsfout [140] Sessie verworpe - Nie in staat om Vêrgeleë gasheer op te los nie [141] Sessie verworpe - Nie in staat om nuwe holte te skep nie [142] Sessie verworpe - Nie in staat om Vêrgeleë gasheerverbinding te vestig nie [143] Sessie aanvaar [144] Uitsif van opsies vir hierdie poortaansturingsproses [145] Pas uitsifting toe op inkomende sessies. [146] Gasheernaam oplosser (gebruik hierdie om die benodigde IP adres te bekom): [147] Los op [148] Terugwaartse oplos [149] Kopieer na siwwe [150] Laat slegs hierdie IP adresreeks toe: [151] Blokkeer hierdie IP reekse: [152] Laai siftingsprofiel [153] Stoor siftingsprofiel [154] Maak alle keusevelde skoon [155] Byvoeg [156] Verwyder [157] Van: [158] Na: [159] Nie in staan om adres terugwaarts op te los nie. [160] Die IP adres reeks moet nie ’n NULL IP bevat nie. [161] Nee [162] Geen [163] NAFP Lêers (*.NAFP)|*.NAFP|Alle Lêers (*.*)|*.*|| [164] NetworkActiv AUTAPF was nie in staat om die lêer oop te maak nie. [165] Die gekose lêer is ongeldig, of vermink. [166] Die gekose lêer is nie ’n NetworkActiv gestoorde lêer nie. [167] Die lêer mag vermink of verkeerd geformateer wees. [168] Die gekose lêer is nie ’n NetworkActiv Siftingsprofiel nie. [169] Die gekose lêer is ’n verminkte NetworkActiv Siftingsprofiel. [170] Die gekose lêer is ’n NetworkActiv Siftingsprofiel. Hierdie profiel is onbruikbaar omdat dit ’n ongesteunde weergawe is. [171] NetworkActiv AUTAPF was nie in staat om die lêer te skep/oop te maak nie. [172] Hierdie sal alle dialoogvelde en siftingslyste verwyder, verkies u dit so? [173] Maak alle keusevelde skoon? [174] Poort aanstuuropsies [175] Luisterkoppelvlak en poort [176] Gasheer om konneksies na aan te stuur (adres en poort) [177] Lokale poort: [178] Lokale koppelvlak IP adres (blanko vir alles): [179] Vêrgeleë poort: [180] Vêrgeleë gasheer adres: [181] Gebruik kliënt se IP adres (bons). [182] Protokol: [183] Maksimum gelyktydige sessies: [184] UDP sessie onaktiewe tydgrens (millisekondes): [185] Hernu die lys [186] Stuur ICMP boodskappe aangaande UDP foute. [187] Aktiveer IP sifting [188] Maksimum gelyktydige sessies moet nie nul wees nie. [189] Minimum geldige UDP sessie onaktiewe tydgrens is 1000. [190] Die lokale poort moet tussen 1 en 65535 wees. [191] Die Vêrgeleë poort moet tussen 1 en 65535 wees. [192] Daar is huidiglik een of meer sessies, deur om Ja te kies sal al die sessies staak\r\n\r\nIs u seker u wil voortgaan? [193] Gaan voort en maak huidige sessies toe? [194] UL bind poort: [195] Uitbonde-Lokale (UL) bindings adres (blanko of 0.0.0.0 vir outomaties): [196] Die Uitbonde-lokale (UL) poort moet tussen 0 en 65535 wees. [197] [198] NetworkActiv self-verwyderaar v1.1 [199] Klik die onderste knoppie om NetworkActiv AUTAPF te verwyder [200] Verwyder %s %s geheel en al vanaf hierdie masjien [201] Ek was nie in staat om die uitvoerlêer te verwyder nie [202] Lêer [203] Uitgaan [204] Verstellings [205] Algemeen [206] Outomatiese-opteken [207] PAP [208] Aktiveer Alles [209] Deaktiveer Alles [210] Hulp [211] Hulp [212] Oor [213] Herwin [214] Minimaliseer [215] Die gestoorde verstellingslêer is van ’n nuwer weergawe van hierdie program, poog die laai daarvan buitendien? [216] Laai buitendien? [217] Taal [218] Verander [219] Skep Ratslanseerder kortpad. [220] Skep verlengde begin spyskaart kortpaaie. [221] Besoek die NetworkActiv forum [222] Lokale Hulp [223] Aanlyn Hulp [224] Installasieverwyder %s %s [225] Hierdie program is as ’n Windows diens geïnstalleer. [226] Hierdie program begin saam met Windows. [227] Besoek die aanlyn hulpsentrum [228] Kry ’n gelisensieerde kopie Nou! [229] Gids na die tekslêer wat die siftingsreëls bevat: [230] Dinamiese Tekslêer IP Siftingsopsies [231] Interval waarby tekslêer vir opdatering bekyk moet word ( in millisekondes ): [232] Pas op huidige konneksies toe wanneer tekslêer opdateer word. [233] Aktiveer IP sifting vanaf tekslêer [234] Stel in [235] [236] Admin nota [237] Ou waarde: [238] Nuwe waarde: [239] Ek dateer ’n bestaande installasie op, moenie my verstellings uitvee nie. [240] Voer my verstellings van die vorige weergawe installasie in. [241] Versoek vir Kommentaar [242] Stuur [243] In die toekoms, moenie weer hierdie dialoog toon nie [244] Dankie vir u probeerslag van NetworkActiv AUTAPF. Om die toekomstige ervaring van uself en ander wat NetworkActiv AUTAPF gebruik te verbeter, word u kommentaar en opinies gevra. Neem asb. ’n kort tydjie om net u ervaring en/of gevoelens oor NetworkActiv AUTAPF uit te druk. Dit mag goed wat u van gehou het, nie van gehou het nie, goed wat u in die toekomstige weergawes sal wil sien, en ander sulke inligting bevat. [245] Privaatheid Kennisgewing: Geen persoonlik identifiseerbare inligting word vanaf u stelsel gekollekteer nie, en u sal NIE gekontak word op ENIGE manier tensy u dit spesifiek aanvra en ’n e-pos adres in u kommentaar laat NIE. [246] Dankie! [247] Dankie vir u kommentaar! [248] Bind uitgaande konneksies aan luisterkoppelvlak. [249] Afrikaanse vertaling gedoen deur Marthinus Steyn (Knightmare72). [250] Geaktiveer [251] Gedeaktiveer [252] Begin... [253] staande [254] Toestand [255] Wil u graag die geïnstalleerde weergawe loop (Ja), of wil u eerder hierdie uitvoerder laat loop (Nee) ? [256] Laat die hergebruik van lokale koppelvlak adresse toe. [257] Bind uitgaande UDP konneksies aan bestemde poort ( mag program her-oopmaak vereis ). [258] Lokale koppelvlak adres hergebruik en UDP uitgaande poortbinding is gevind om nie reg saam te werk nie.\r\n\r\nIndien dit nie reg werk nie, probeer om een van daardie twee te deaktiveer. [259] Aktiveer koppelvlak binding gebaseer op MAC adres. [260] Gevorderde poort aanstuuropsies [261] Gevorderde opsies [262] Standaard opsies [263] MAC adres [264] Bewerkersnaam [265] Nie-beskikbaar [266] Toets oplosbare/MAC-Adres-baseerde lokale koppelvlakgeldigheid per interval (en herlaai indien nodig). [267] Herlaai die Gelaaide [268] Pas die onlangs gebruikte Gevorderde Opsies outomaties toe op nuut geskepte PAPe. [269] Sessies [270] Welkom by NetworkActiv AUTAPF [271] Onder kan u ’n paar basiese kieskeuringsopsies kies: [272] Watter kolomme van die PAP (aansturings) lys moet uitgebrei word? [273] Brei slegs die algemeen gebruikte kolomme uit. [274] Brei alle beskikbare kolomme uit. [275] Gebruik uitgebreide kolom profiel [276] Gebruik kompakte kolom profiel [277] Besigtig [278] Die volgende adres is nie huidiglik oplosbaar nie:\r\n%s\r\n\r\nWil u buitendien voortgaan? [279] UL MAC Adres [280] UL Bewerkersnaam [281] UL Adres [282] UL Poort [283] [284] [285] [286] [287] [288] [289] [290] [900] Konteksspesifieke hulp [901] %Y = Jaar\r\n%MY = Maand (nommer 1-12)\r\n%D = Dag van maand\r\n%AP = VM of NM\r\n%H12 = Uur (12 uur tyd)\r\n%H24 = Uur (24 uur tyd)\r\n%MN = Minuut\r\n%S = Sekonde\r\n%MS = Millisekonde\r\nKennisname: Parameters is Formaat Sensitief. [902] Beskikbare parameters:\r\n\r\n%DAT = Datum en Tyd\r\n%E = Gebeurtenis\r\n%LIP = Lokale koppelvlak IP adres\r\n%LHost = Eintlike lokalekoppelvlak string\r\n%LPort = Lokale poort\r\n%RHost = Stuur aan na Vêrgeleë gasheer\r\n%RPort = Stuur aan na Vêrgeleë poort\r\n%CIP = Koppelaar se IP adres\r\n%CPort = Koppelaar se poort\r\n%OLIP = Uitbonde Lokale IP adres\r\n%OLPort = Uitbonde Lokale poort\r\n%P = Protokol\r\n\r\nKennisname: Parameters is Formaat Sensitief. [903] Die aangetekende inskrywings is normaalweg volgens kolom rangskik.\r\n\r\nMet %G tegnologie, sal geen opvulling gevoeg word nie.\r\n\r\nOm te gebruik, plaas %G eenvoudig net in die parameters venstertjie in.\r\n\r\nIndien u opvulling moet hê vir [Sessie beëindig], gebruik ook %Z. [904] Huidige beskikbare opdraglyn opsies:\r\n\r\n-uninstall Laat loop die selfverwyderings sisteem.\r\n\r\n-noinstall Laat loop die program sonder om te vra vir installasie (vereis nie die dat die program installeer moet wees nie).\r\n\r\n-help / -? Toon hierdie boodskap.\r\n\r\n-DoDebugLog Skep ’n foutontledingslog vernoem na die uitvoerder. [905] Doel:\r\nLaat administrateur toe om die aantal gelyktydige konneksies na die lokale poort te beheer vir hierdie poortaanstuurproses.\r\n\r\nGeldige reeks:\r\nGroter as 0\r\n\r\nKennisname:\r\nDie maksimum gelyktydig toegelate sessies kan bereken word deur ((1495 - (lopende poortaanstuurprosesse)) / 2). [906] Doel:\r\nLaat administrateur toe om die maksimum onaktiewe tydperking vir ’n UDP tipe sessie te beperk. Elke keer wanneer ’n datapakkie na beide rigtings van ’n UDP sessie gestuur word, word die tydteller vir daardie sessie oor begin.\r\n\r\nGeldige reeks:\r\nGroter as 999.\r\n\r\nKennisname:\r\n’n Laer waarde sal beter werksverrigting lewer (omdat die program minder hulpbronne sal gebruik), maar ’n waarde wat te klein is sal die sessie voortydig laat termineer. ’n Waarde wat te hoog is sal maak dat die program (en/of sessie) die maksimum gelyktydige sessie limiet bereik. [907] Inleiding: Die siftingsstelsel wat op hierdie dialoog ingestel is, is gerig aan situasies waar u mag nodig kry om die siftingsreëls te beheer terwyl die toepassing besig is om te loop. U kan die opdateringsinterval selfs tot nul (0) stel, wat sal maak dat die opdatering vanaf die tekslêer omtrent elke 100 millisekondes ( 1/10 van ’n sekonde ) sal plaasvind. Dit is nie net handig vir die geleide beheer van die siftingsreëls vanaf ’n tekslêer nie, maar kan ook gebruik word om die siftingsreëls dinamies te verstel vanuit ’n eksterne program of programmeringsriglyn. Formattering Inligting: Die tekslêer moet ’n ASCII/ANSI lêer wees ( nie Unicode nie ). Per lyn, mag u of ’n enkele IP adres hê, of ’n IP adres reeks geskei deur ’n koppelteken ( sonder spasies ). Indien u ’n IP of IP reeks as vereiste verkies, voeg dit eenvoudig in, of voeg dit met ’n plus ( + ) teken direk aan die voorkant in. Om ’n IP of IP reeks te laat blokkeer, voeg dit met ’n minus ( - ) teken direk aan die voorkant in. Om ’n lyntjie as kommentaar uit te stip, gebruik # of //. By pasgemaak, is alle IPs toegelaat. Dit is slegs wanneer ’n enkele positiewe IP of IP reeks ingevoeg word dat dit ’n witlys word. Vir ’n dinamiese witlys, mag u verkies om ’n eenvoudige adres soos 127.0.0.1 altyd toe te laat, sodat dit willekeurige IPs sal stopsit wanneer geen ander IPs gespesifiseer is nie. Neem kennis dat negatiewe invoegings altyd voorkeur bo positiewe invoegings kry. Paar voorbeelde: // Om almal in 192.168.0.*, behalwe 192.168.0.6 toe te laat: 192.168.0.0-192.168.0.255 -192.168.0.6 // Om almal te verbied: -0.0.0.0-255.255.255.255 // Om ’n algemene witlys vir uitbreiding reg te hou: 127.0.0.1 // Om ’n IP adres tydelik te verbied ( 10.0.0.4 in hierdie voorbeeld ): 10.0.0.1 10.0.0.2 10.0.0.3 # 10.0.0.4 10.0.0.5 [908] Bind uitbonde konneksies aan die luister koppelvlak (Uitbonde_Bind):\r\n Hierdie sal veroorsaak dat enige uitbonde konneksies (na die Vêrgeleë gasheer) gebind sal wees aan dieselfde koppelvlak as die huidige luisterkoppelvlak vir hierdie PAP. Normaalweg sal Winsock die bestemde netwerk vanaf die adres bepaal (die Vêrgeleë gasheer n hierdie geval), maar om hierdie opsie te aktiveer, sal die Vêrgeleë gasheer konneksie forseer word (indien TCP) of die Vêrgeleë gasheer pakkies (indien UDP) om na die netwerk van die bindingskoppelvlak te gaan... dit is, die netwerk waarop die PAP huidiglik luister vir konneksies (indien TCP) / pakkies (indien UDP). [909] Bind uitbonde UDP konneksies na bestemde poort (UDP_Poort_Bind):\r\n Normaalweg met ’n UDP PAP, word die uitbonde-lokale poort, dit is, die poort wat gebruik word as die bronne-poort op pakkette bestem vir die Vêrgeleë gasheer, gekies as ’n dinamiese poortnommer, maar wanneer hierdie opsie geaktiveer is, sal die bronne-poort of uitbonde UDP pakkies vir hierdie PAP forseer word om dieselfde waarde as die bestemde poort aan te neem. A.g.v. die aard daarvan, wanneer hierdie opsie geaktiveer word (en die Vêrgeleë gasheer bons opsie gedeaktiveer is), sal slegs een UDP sessie (op hierdie PAP) aktief kan wees op ’n gegewe oomblik. Dit is omdat die holte verskaffer nie geredelik kan onderskei tussen sessies aangesien dit dieselfde bron EN bestemde poort nommer het – wat gevolglik slegs een kombinasie vir bronpoort/bestemmingspoort vir uitbonde sessies laat. [910] Laat lokale koppelvlak adresse toe om hergebruik te word (Adres_HerGebruik):\r\n Hierdie opsie laat die PAP toe om aan ’n poort nommer te bind wat reeds in gebruik is op die stelsel. Dit kan nogal handig wees in gevalle waar, bv., u die program laat luister op poort X op 0.0.0.0 en u verkies om ’n ander program (AUTAPF in hierdie geval) te laat luister op dieselfde poort X, maar op, bv., 192.168.0.1. Normaalweg, sal Winsock u nie toelaat om op 192.168.0.x te laat luister wanneer iets anders reeds luister op daardie poort nommer op 0.0.0.0 nie, maar wanneer hierdie opsie geaktiveer is, sal dit daartoe in staat wees. In hierdie scenario, indien u ’n konneksie wou maak na 192.168.0.1:X, sal dit konnekteer na die program wat luister op 192.168.0.1:X, in teenstryd as u gekonnekteer is op 127.0.0.1:X, sal dit konnekteer op die program wat luister op 0.0.0.0:X. Hierdie opsie mag gevaarlik wees wanneer dit sonder sorg gebruik word omdat dit ook kan toelaat dat veelvoudige programme kan luister op die spesifieke koppelvlak en poort nommer, wat in hierdie geval die oorsaak sal wees dat Winsock op ’n manier sal besluit watter inkomende konneksie waarheen gaan (na watter program), wat mag veroorsaak dat u nie die verkose resultaat sal kry nie. Om hierdie rede, word dit nie aanbeveel om hierdie opsie te aktiveer op ’n PAP wat moontlik oor kan neem nie (dit is, om konneksies (indien TCP) / pakkies (indien UDP) te ontneem van) ’n belangrike bediener of diens wat huidiglik op die stelsel loop nie, tensy, natuurlik, u nie omgee dat dit so ’n bediener of diens sal steur nie. [911] Gebruik kliënt se IP adres (bons):\r\n Hierdie opsie gebruik eenvoudig net die IP adres van die inkomende masjien se konneksie (kliënt) as die Vêrgeleë adres. Bv., indien u webverkeer aanstuur d.m.v. AUTAPF met hierdie opsie geselekteer, wanneer ’n kliënt (’n Web weider) gekonnekteer het aan AUTAPF, AUTAPF sal poog om ’n konneksie terug na daardie masjien toe te maak wat die Web weider loop. Dit konnekteer dan terug na die masjien wat die sessie geïnisieer het (konneksie). Voorbeeld: Masjien A: 10.0.0.1 (AUTAPF lopend) Masjien B: 10.0.0.5 (met Web weider) PAP: 10.0.0.1:80 -> ~bons~:80 1. Web weider op masjien B konnekteer na 10.0.0.1:80. 2. AUTAPF op Masjien A ontvang die konneksie. 3. AUTAPF neem die kliënt se IP (10.0.0.5) en konnekteer daaraan: 10.0.0.5:80. 4. Indien die konneksie suksesvol is, sal data aansturing begin... wat effektief die data terug "bons" na die kliënt via die vasgelegde sekondêre konneksie en omgekeerd (data afkomstig van die sekondêre konneksie word terug "gebons" na die kliënt via die oorspronklike, primêre konneksie). [1000] %Y.%MY.%D - %H24:%MN:%S.%MS [1001] \\r\\n[%E], Lokale IP: %LIP, Lokale poort: %LPort, Protokol: %P, IP van die een wat konnekteer: %CIP, Poort van die een wat konnekteer: %CPort, Tyd: [%DAT] [1002] \\r\\n[%DAT] %E %P %CIP:%CPort -> %LIP:%LPort -> %OLIP:%OLPort -> %RHost:%RPort [1003] \\r\\n[%DAT] %E %P %CIP:%CPort -> %LIP:%LPort -> %OLIP:%OLPort -> %RHost:%RPort%G%Z